LANGERAAD PEPSI STIK EN STERF

28 August 2014

SASOLBURG. – Verstikking was moontlik die oorsaak van die jong kameelperdbul, Pepsi, se onverwagse dood die afgelope naweek in Sasol se wildkamp langs Vaalpark. Mnr. Henk Scheepers, ‘n bekende prokureur van Vanderbijlpark wat naweke gereeld saam met sy vrou Louisa foto’s van diere by Ekopark gaan neem, sê hulle het Saterdag dadelik [...]

Read the full story

Posted in Uncategorized

EMMIES WYS HULLE GEE OM

26 June 2014

VANDERBIJLPARK. – Die Laerskool Emfulenipark se leerlinge het onlangs weer ‘n Emmies Gee Om-projek geloods. Dié keer was dit in samewerking met Ilzé Saunders, ‘n finalis in die Miss Earth South Africa-kompetisie. Die Emmie-gemeenskap het hulle harte oopgemaak en twee bakkies, asook ‘n bussie vol klere, nie-bederfbare produkte en skoonmaakmiddels geskenk. Ilzé het dit by [...]

Read the full story

Posted in Uncategorized

LOAD-SHEDDING: BE PREPARED

23 June 2014

The increasing risk of power outages means that home owners must take extra provisions nation-wide. ADT’s Managing Director for Central Region, Clive Humphrey, advises home and business owners to test their back-up battery packs to ensure that they are not caught out in the event of a power outage. “Power cuts can wreak [...]

Read the full story

Posted in Uncategorized

GRIEKWAS WEER TE STERK VIR LUIPERDS

29 April 2014

Die Griekwas het die Luiperds XV-tal Saterdagmiddag in Klerksdorp met ‘n oorwinning van 32-8 sonder seremonie uit die Vodacomreeks geboender. Dit was die Luiperds se swakste vertoning van die seisoen en Griekwas se negende agtereenvolgende oorwinning in die Vodacom oor die Luiperds. George Tossel het agter ‘n alleenstryd gevoer en voor het SJ Niemand sy [...]

Read the full story

Posted in Uncategorized

GIVE SOME WARMTH THIS WINTER!

29 April 2014

Winter is creeping up on us and soon everyone will cover themselves with warm blankets except for a few less fortunate individuals. We need your help to cover these individuals with some warmth during the cold winter months. This year, IFM, Vaal Mall, Carpe Diem Media and MooiVaal Media are teaming up with listeners, readers [...]

Read the full story

Posted in Uncategorized

POTCHEFSTROOM MOTORSKOU OP 1 MEI

15 April 2014

Een van die heel grootste motorskoue vind al vir die afgelope twee en twintig jaar in Potchefstroom plaas. Ou motors en motorfietse om van te kus en te keur. Dit is ook basaar!! Daar is basaarpoeding, kerrie en rys, pannekoek, pap en kaiings, tuisgebak, vleis, boerewors, sosaties, vetkoek, hamburgers, koeldranke [...]

Read the full story

Posted in Uncategorized

OUDSTE POMP IN DIE DORP

08 April 2014

SASOLBURG. – As jy in ’n woonbuurt rondry en jy sien skielik ‘n windpomp bo een van die huise uittroon, moenie bekommerd wees en dink jy hallusineer nie, dit wat jy sien, is waar! Mike Spilsburry, of Suiker soos hy bekendstaan, het ‘n regte windpomp wat in sy erf staan. Mike [...]

Read the full story

Posted in Uncategorized

SASOLBURGERS GEMAAN OM DRINKWATER TE KOOK

04 April 2014

SASOLBURG – Die Metsimaholo Munisipaliteit het sedert die naweek ‘n waarskuwing aan plaaslike inwoners, veral van Zamdela, Vaalpark en die middedorp van Sasolburg uitgereik om hul kraanwater eers te kook voordat hulle dit drink. Dit volg nadat ‘n waterlekkasie in een van die dorp se opgaardamme ontstaan het. Gino Alberts, [...]

Read the full story

Posted in Uncategorized

SKENKING ’N GROOT HULP VIR SENTRUM SE GROENTETUINE

03 April 2014

Gary Westwood van Epilepsie Suid-Afrika se Vrystaat/Noordwes-sentrum, saam met Zuleika Viljoen, takbestuurder vir Highveld Hose Vereeniging, by van die tuintoerusting en toebehore wat verlede week aan die sentrum oorhandig is. By hulle is van die sentrum se inwoners wat help met die groentetuine. Epilepsie Suid-Afrika se Vrystaat/Noordwes-sentrum in Parys het die afgelope week ’n skenking van [...]

Read the full story

Posted in Uncategorized

EEN WONDERWERK NA DIE ANDER VIR DANICA

03 April 2014

VEREENIGING. – Klein Danica Lotter (6) is na byna ‘n jaar besig om kanker finaal te oorwin. Vaalweekblad het gedurende Mei 2013 berig dat Danica op die ouderdom van vyf met aggressiewe kanker gediagnoseer is, wat al in die vierde fase strek. Dokters het op ‘n massiewe gewas in haar brein afgekom wat [...]

Read the full story

Posted in Uncategorized

KERKTORING AFGEBREEK VIR GROEI

28 March 2014

VANDERBIJLPARK. – Die AGS Dinamika Kerk se kerktoring is verlede week onder groot toejuiging laat kantel. Dit was ‘n goed-beplande “skouspel” wat ‘n groot skare gelok het. Vir meer as 40 jaar het die huise in die omliggende area rondom die kerk ‘n uitsig oor hierdie toring gehad. “Dis voorwaar tyd vir [...]

Read the full story

Posted in Uncategorized

KOMMER OOR KARWAG ONNODIG

26 March 2014

SASOLBURG – Na aanleiding van die brief wat in Vaalweekblad se Lesersforum verskyn het: “Bekomerde inwoner” in Vaalweekblad 5-7 Maart oor “Wie is die man met die rugsak?” het Casper Calitz van Sasolburg besluit om self ondersoek te gaan instel en meer oor die man uit te vind. Dit is sy verslag: Met die [...]

Read the full story

Posted in Uncategorized

ESKOM KONDIG BEURTKRAG AAN

10 March 2014

Eskom het vanoggend aangekondig dat hy roterende beurtkrag vanaf 08:00 vanoggend sal toepas volgens gepubliseerde beurtkrag skedules wat beskikbaar is op http://loadshedding.eskom.co.za/ (vir Eskom-kliënte). Munisipale kliënte sal hul eie munisipaliteite moet skakel vir die korrekte beurtkragskedules. Mense is gevra om elektrisiteit spaarsamig te gebruik en dringend geysers, swembadpompe en alle nie-noodsaaklike elektriese toebehore af te skakel. Die [...]

Read the full story

Posted in Uncategorized

HOMES FOR HUNDREDS OF FAMILIES

19 February 2014

SASOLBURG. – A contractor building Community Residential Units (CRU), which will accommodate about 392 families, is hard at work to make sure they finish on time. After completion, the government will have spent R116 million, says Gino Alberts, Metsimaholo Municipal spokesperson. The project started in June last year in the hope of finishing it in 18 months. Executive [...]

Read the full story

Posted in Uncategorized

Page 1 of 3312345102030...Last »