Categorized | Uncategorized

Seniors spog met nuwe kuierplek

Die Si├½sta-tehuis vir bejaardes in Vanderbijlpark spog met ‘n unieke kuierplek gehul in lowergroen plantegroei en koidamme wat vir ‘n tikkie kalmte na ‘n dag se aktiwiteite sorg. Mnr. Fred van Rensburg, voorsitter van die bestuursraad van die Herfsoord-kompleks, vertel dat die projek sy vrou Marie se handewerk is. “Die oop stuk grond het gepla en sy het van die oord se werkers nader geroep en die tuin tot groot plesier van al die inwoners ontwikkel.

Nuusbron: (Mooivaal Media – Ster)