Categorized | Uncategorized

SA het ook mense wat babas wil aanneem

Hester van Vanderbijlpark skryf:
Na aanleiding van Vaalweekblad se berig: “Baba kry kans vir beter lewe dansy Wall of Life” (28 Julie) wil ek graag s├¬ dit is wonderlik dat die baba ‘n kans op lewe kry. Dankie, Jesus, vir die mamma wat haar kleinding die geleentheid gee.
Maar hoekom die kleinding vir ‘n oorsese onderneming gee vir aanneming? In ons land is daar ook behoeftes vir aanneming, of is daar redes daarvoor?

Nuusbron: Mooivaal Media – Vaalweekblad