Categorized | Uncategorized

Matriekafskeid-Expo by Vereeniging Stadskouburg

VEREENIGING. – ΓÇÿn Modevertoning en -uitstalling word┬á op 30 Julie om 18:00 by die Vereenigingse stadskouburg gehou. Elke matrikulant ontvang die aand ΓÇÿn bederf-geskenkbewys om vir jou matriekfskeid te gebruik.
Elke matrikulant wat net die aand daar is, kry ‘n gratis “proef” vir hul hare en geskenk­bewyse soos masserings, velsorgbehandelings of iets soortgelyk ter waarde van R200.

Wees dus net die aand daar en ontvang jou bewys!
Pryse
Nog pryse ter waarde van duisende rand word die aand weggegee. Alles wat jy vir jou matriekafskeid nodig gaan hê, is hier.
Nuutste modes
Ontwerpers van rokke te kies en te keur, die nuutste modes in manspakke, rokke te koop – sommer daar en dan – huur rokke uit ΓÇÿn ander w├¬reld, grimeerdeskundiges gaan raad gee vir jou groot dag, haarkapsters vir elke gril en gier, naels van jou keuse, juwele, onderklere, video en fotograwe.
Jy kan ook wenke kry hoe om heuningbruin te word in net 5 minute, asook hoe om ΓÇÿn paar lastige kiloΓÇÖs te verloor voor jou groot dag.
Vir meer inligting kontak Juanita by 082 448 6396.

Bron: vaalweekblad.com