Categorized | Uncategorized

Let the music play

SASOLBURG – Die pragtige Sunette Bridges tree┬á 5 Mei by die Ettienne Rousseauteater in Sasolburg op wanneer haar suksesvolle toer ‘n draai in die Vaaldriehoek, waar sy grootgeword het, kom maak.

Die vertoning “Let the music play” begin om 19:30 en is beslis ‘n hoogtepunt wat nie misgeloop moet word nie. Lees ook die week se Vaalweekblad om meer uit te vind oor die vertoning en die CD. Vier gelukkige Vaalweekblad-lesers staan ‘n kans om elk ‘n CD te wen.

Nuusbron: (Mooivaal Media – Ster)