Categorized | Uncategorized

Deurnag aflos vir kankerlyers

Start Date: Friday, 2012-02-24
End Date: 2012-02-25
Start Time: 12:00
End Time: 12:00
Where: Onbekend
Category: Community Events
Cost: Free
Recurrence: NoneView Map
Contact Person: Martie Botha
Contact Telephone: 082 867 5400
Die Kansa-aflos ten bate van kankerlyers in die Vaaldriehoek vind op 24/25 Februarie met ‘n deurnag-aflos plaas. Die geleentheid simuleer die stryd van ‘n pasiënt deurnag en oorlewing word gevier met sonsopkoms. Spanne word genooi om teen R500 per span van 10 in te skryf. ‘n Karnaval met lekker eet- en drinkgoed  en vermaakkunstenaars sal deel van die aflos wees. Verskeie beplanningsvergaderings vind tans plaas en belangstellendes word genooi om betrokke te raak. Skakel Martie Botha by 082 867 5400 vir besonderhede.
Bron: vaalweekblad.com