Categorized | Uncategorized

Cansa Relay for Life-deurnagwedloop

VEREENIGING. – Die jaarlikse Cansa Relay for Life-deurnagwedloop word vanjaar op 8 Oktober by die Ho├½r Tegniese Skool Vereeniging aangebied. Die doel van di├⌐ wedloop is om mense wat deur kanker geraak is, te ondersteun en fondse te genereer vir kankernavorsing.

Nuusbron: Mooivaal Media – Vaalweekblad