Vaal Radio Flyers is gereed

30 April 2010

VEREENINGING – Op sondag 2 Mei gaan die lugruim bokant Vereeniging ‘n miernes van bedrywigheid wees wanneer die Vaal Radio Flyers hul vaardigheid met hul modelvliegtuie gaan toon. Alle liefhebbers van lugvaart en radio-beheerde modelvliegtuie word deur die klub genooi om in die feesprogram te kom deel. Vaal Radio Flyers het in Mei 2007 na ‘n nuwe [...]

Read the full story

Posted in Uncategorized

Workshop on Fundraising and Marketing

29 April 2010

GAUTENG – Welfare organizations, NGOs, schools, churches, in fact every institution dependent on outside funding, find it extremely difficult to make ends meet. To assist these organizations to market their institutions and to raise funds more professionally and affectively a workshop on Fundraising and Marketing will be presented on May 14 in Randburg, Gauteng. The workshop [...]

Read the full story

Posted in Uncategorized

Squash clinic includes mental approach to the game

29 April 2010

VANDERBIJLPARK – Mike Tootill and Paul Atkinson, two of South Africa’s top squash players, recently held two coaching clinics at the Vanderbijlpark Squash Courts – one for adults on the Friday evening and one for juniors on the Saturday morning. Both clinics were well attended and participants were well instructed in stroke play, skills, tactics [...]

Read the full story

Posted in Uncategorized

Vyftig rolstoele bring beweging en vryheid

29 April 2010

VANDERBIJLPARK – Afgevaardigdes van die vyf Rotaryklubs in die Vaaldriehoek het onlangs welwillende donateurs vanuit Engeland verwelkom in een van die┬áprominentste gemeenskapsprojekte oor internasionale grense heen. Die projek waartydens rolstoele in verdienstelike gevalle uitgegee is, het ook ‘n vlotvaart vir die hulpbehoewendes op die Spirit of Jen by Stonehaven on Vaal ingesluit. Die skenker van die [...]

Read the full story

Posted in Uncategorized

Let the music play

29 April 2010

SASOLBURG – Die pragtige Sunette Bridges tree┬á 5 Mei by die Ettienne Rousseauteater in Sasolburg op wanneer haar suksesvolle toer ‘n draai in die Vaaldriehoek, waar sy grootgeword het, kom maak. Die vertoning “Let the music play” begin om 19:30 en is beslis ‘n hoogtepunt wat nie misgeloop moet word nie. Lees ook die week se [...]

Read the full story

Posted in Uncategorized

Eden ondersteun gesin

29 April 2010

VEREENINGING – Die bekende Afrikaanse sanggroep, Eden sing op 30 April by die HTS Vereeninging ter ondersteuning van die Vermeulen-gesin wat onlangs hul driejarige serebraal gestremde seuntjie, Dylan aan die dood afgestaan het. Dylan is kort na sy geboorte met serebraal verlamming en epilepsie gediagnoseer. Mediese koste het die hoogte ingeskiet en verskeie toetse is op [...]

Read the full story

Posted in Uncategorized

Wiggle Waggle Day – Vanderbijlpark

28 April 2010

VANDERBIJLPARK – The Vanderbijlpark, Sasolburg and districts SPCA will present their tenth annual Wiggle Waggle day on June 16 at Stonehaven-on-Vaal. Stalls are still available at R100 each. No food stalls are allowed. Food will be provided by the SPCA. Entertainment is needed in the form of musicians, entertainment for kids etc. Contact Olly Oosthuizen on 016-987 [...]

Read the full story

Posted in Uncategorized

Jesus Leef-Fees Meyerton

28 April 2010

MEYERTON – Die Jesus-leef Fees vind plaas in Meyerton op Sondag 30 Mei by die sportterrein van Dr. Malan in Meyerton. Die doel van die fees is om die koninkryk van Jesus te laat groei. “Ek glo almal sal met my saamstem dat Satan soos n brullende leeu rondloop en hy is besig om jongmense, huwelike, families [...]

Read the full story

Posted in Uncategorized

Oppiewalfees – Vaaldriehoek

28 April 2010

VANDERBIJLPARK – Alle musiekliefhebbers, olie solank julle litte en oefen daardie stemme want op 8 Mei gaan daar n hele dag lank saam gesing en -dans word by die Emerald Resort & Casino se Oppiewalfees! Verskeie van Suid Afrika se top kunstenaars soos Kurt Darren, Nicholis Louw, Nedine Blom, Elizma Theron, Bok van Blerck, Heinz Winckler, [...]

Read the full story

Posted in Uncategorized

Pretdraf ten bate van gestremde kinders

28 April 2010

VANDERBIJLPARK – n Pretdraf ter ondersteuning van Kanguru South Africa, n plaaslike organisasie waarmee geestelike-gestremde kinders bevoordeel word, is onlangs in Vanderbijlpark aangebied. Verskeie sakeleiers en inwoners het die geleentheid ondersteun en behalwe vir inskrywingsgeld, ook welwillende donasies geskenk. Die organisasies se doelwit is om n huis te bou waar verdienstelike gevalle daagliks onderrig sal ontvang en [...]

Read the full story

Posted in Uncategorized

Talle ooreenkomste laat vriendskap blom

28 April 2010

MEYERTON – n Goue bruilof is deesdae die uitsondering op die reel, maar twee egpare van Meyerton het dit reggekry om op dieselfde dag hul 50ste huweliksherdenking te vier en hulle is boonop ook huisvriende. Mnr. Johan Jacobs (73) en sy vrou Josie (71), asook mnr. Willem van der Merwe (75) en sy vrou Estelle (73) [...]

Read the full story

Posted in Uncategorized

Changing Face ready to rock at Sun City

28 April 2010

VEREENIGING – An exciting 2010 awaits local rock band “Changing Face”. The year started off on a high when they were invited to perform throughout the whole of January at Sun City. This gig included a gruelling 24 shows. “It was a magical experience allthough┬áit took a lot out of the band,” says lead singer Lloyd. After [...]

Read the full story

Posted in Uncategorized

Soccer 2010 Winter Warm Campaign launched!

28 April 2010

Everyone wants to be part of the Soccer World Cup and it is no different for the 1263 children from 22 children’s organisations in the Vaal Triangle. To make these rejected children feel part of this world event, The Vaal Region Community Chest, IFM 102.2 FM in conjunction with Ster and Vaalweekblad, would like to [...]

Read the full story

Posted in Uncategorized

Page 33 of 33« First...10202930313233