Tjokkerland-bulletjies kook!

20 May 2010

VANDERBIJLPARK – Tjokkerland-kleuterskole het onlangs aan die Vodacom-Bulletjie mini-rugbydag deelgeneem in Centurion. Die klein spelers het alles uitgehaal en al die o/6 wedstryde teen die deelnemende skole gewen onder die bekwame afrigting van Ferdie Krogman, Gert van Wyk, Hennie van der Merwe en Jaco le Roux. Van die deelnemende skole was onder meer Wierdapark, Tygerpoort [...]

Read the full story

Posted in Uncategorized

Sunette skitter op verhoog

20 May 2010

SASOLBURG – Sunette Bridges┬á het onlangs haar skitterproduksie “Let the music play” by die Ettienne Rousseauteater aangebied en diegene wat die┬á vertoning misgeloop het, kan voorwaar spyt wees. Sunette het vir eens en vir altyd bewys dat sy ‘n kunstenaar in eie reg is. Sy voer tans ongetwyfeld die┬ábo-toon oor wat Suid-Afrikaanse sangers (en in besonder [...]

Read the full story

Posted in Uncategorized

Wêreld Toltrekker-uitdaging in Deneysville

19 May 2010

DENEYSVILLE – Afgesien van die FIFA-w├¬reldbekertoernooi wat gedurende Junie in Suid-Afrika plaasvind, loop die koors ook hoog vir ‘n ander belangrike kampioenskapstoernooi wat in Deneysville gaan plaasvind. Op Saterdag 5 Junie 2010┬á word die┬á W├¬reld Toltrekker-uitdaging aangebied. Dit is ‘n byeenkoms waar deelnemers met Toltrekkers teen mekaar┬á gaan meeding vir die mees gesogte Toltrekker-kampioenskapstitel in die [...]

Read the full story

Posted in Uncategorized

Opwindende fietstoer beplan vir 2010

18 May 2010

VEREENIGING – ‘n Interkerklike bergfiets-uitdaagrit van meer as 2 200 km is een van die opwindendste bergfietsbyeenkomste wat tans vir die 2010-kalender beplan word en alle fietsryers word genooi om die geleentheid te ondersteun. Die fietstoer word deur die AGS kerk Drie Riviere (Rivierstad Tabernakel) vanaf Mosambiek (Gorongosa, 200 km noordwes van Beira terug na Drie [...]

Read the full story

Posted in Uncategorized

Laat waai en leef volgens jou roeping

18 May 2010

‘n Splinternuwe┬á boek van die bekende bedryfsielkundige, dr. Arnold Mol, is nou op die rakke. Die boek met die iewat ongewone titel, Jy kan word wat jy is, gee praktiese riglyne vir ‘n gebalanseerde en vervulde Christelike lewe. Mol se vorige boeke het reeds talle mense se lewens aangeraak en raad gegee oor bestuur, motivering, konflikhantering, [...]

Read the full story

Posted in Uncategorized

Kaneel is nie net vir pannekoek nie

18 May 2010

‘n Kanadese tydskrif, Weekly World News, het onlangs ‘n berig gepubliseer waarin die voordele van heuning en kaneel breedvoerig bespreek is. Nie net is heuning en kaneel ‘n vinnige energie-happie nie, dit is glo ook ‘n kuur vir verskeie kwale. Artritis-lyers kan glo groot voordele daaruit put om elke dag ‘n koppie louwarm water te drink [...]

Read the full story

Posted in Uncategorized

Dans is terapeuties

18 May 2010

Om te dans is nie net ‘n prettige tydverdryf┬ávir senior burgers nie, dit is┬á ook terapeuties. Twee onlangse studies het bevind dat dans ouer mense se balans en algemene beweging dramaties bevoordeel. “Kreatiewe proaktiewe behandeling soos dansgebaseerde terapie het die potensiaal om te voorkom dat ouer mense maklik val en ernstig beseer word,” s├¬ Jean Krampe,┬á’n [...]

Read the full story

Posted in Uncategorized

Jou man se oë kan sê of hy luister of nie

14 May 2010

Al ooit gewonder of manlief luister as jy praat? Wetenskaplikes sê jy kan maklik uitvind: kyk net hoeveel keer knip hy sy oë as jy met hom gesels. Navorsers van die universiteit van Waterloo in Kanada het gevind dat n mens jou oë meer knip wanneer jou gedagtes dwaal. Die navorsingspan onder leiding van die neurowetenskaplike dr. [...]

Read the full story

Posted in Uncategorized

Sedibeng is proud to host 2 national teams for the world cup

14 May 2010

The Swiss and Ivory Coast national football teams will both be using Sedibeng as their base camps for the duration of the World Cup. Ivory Coast If an African Team is to make a major impact on the 2010 Fifa World CupΓäó finals in South Africa, Ivory Coast are seen by many as the most likely candidates. [...]

Read the full story

Posted in Uncategorized

Jesus Leef – Fees

13 May 2010

Opwinding loop hoop hoog vir die Jesus Leef-Fees wat op 30 Mei by die Hoërskool Dr. Malan gehou word. Die bekende Louis Brittz is een van die groot name wat gaan optree. Ander bekende gastkunstenaars wat aan die daglange fees gaan deelneem, is Freda Francis, Bobby van Jaarsveld en Nedine Blom. Daar gaan beslis iets [...]

Read the full story

Posted in Uncategorized

Spinathon at Vaal Mall

13 May 2010

The Community Chest, Vaal Mall and IFM 102.2 are joining together to raise money for the orphans of the Vaal. They are hoping to raise enough money to buy 1 263 orphans soccer jackets so that they can get into the soccer spirit and stay warm this winter. Virgin Active’s involvement in the Winter Warm [...]

Read the full story

Posted in Uncategorized

Bring asb vir Lulu terug

13 May 2010

VANDERBIJLPARK – Lulu, ‘n miniatuur steekhaarbrakkie, het op Vrydag 23 April in die SW5-omgewing naby Transvalia weggeraak. Dit was ‘n geskenk aan Michelle se ma vir Kersfees en daar is baie hartseer en ontsteldheid in die huis oor hul verlore troeteldier. Dis ‘n klein, ligbruin hondjie, met ‘n groen bandjie om haar nek. Die eienaars vra [...]

Read the full story

Posted in Uncategorized

Learning to give

13 May 2010

SASOLBURG – As part of the┬ásubject “Life Skills”, Grade 10 pupils of the Vaalpark Articon High School must collect at least R100 each for the Winter Warm Project. The Winter Warm Project is a Community Chest initiative, which has identified 1263 children in the Vaal Triangle who will receive a warm jacket or tracksuit. “We decided [...]

Read the full story

Posted in Uncategorized

Zulu king visits local firm

13 May 2010

VEREENIGING – As custodian of Zulu traditions and customs, His Majesty King Goodwill Zwelithini recently paid an official visit to the prominent communications cable manufacturer Malesela Taihan Electric Cable, M-TEC. King Goodwill Zwelithini kaBhekuzulu is the reigning king of the Zulu nation under the Traditional Leadership Clause of South Africa’s contitution. According to an M-TEC spokesperson, the [...]

Read the full story

Posted in Uncategorized

Page 30 of 33« First...10202829303132...Last »