HOW CAN YOU SPOT A SKIMMING DEVICE?

22 October 2013

It recently came to light that criminals are becoming more cunning in their plans to gull unsuspecting ATM-users out of their funds. A new device has been discovered (see accompanying images and descriptions) which have been found in shopping centres, petrol stations and convenience stores all over JHB. Please be aware of [...]

Read the full story

Posted in Uncategorized

PRETTIGE ‘WASDAG’ SE DIEPER WAARDE

11 October 2013

‘n Jaar gelede het almal half ongelowig geglimlag oor die Vanderbijlpark Rotariërs se ongewone oogmerk om die langste wasgoedlyn met die meeste skoolhempies ooit, in die Vaalrivier voor Stonehaven te span. Nêrens ter wêreld is so ‘n grootse poging nog ooit aangepak nie. Maar net soos met vorige Rotariër-projekte wat oënskynlik [...]

Read the full story

Posted in Uncategorized

ARCELORMITTAL CELEBRATES 100 YEARS

01 October 2013

ArcelorMittal South Africa, Africa’s largest steel producer is pleased to announce that its Vereeniging Plant has reached a significant milestone as it celebrates its 100th anniversary this year.

Read the full story

Posted in Uncategorized

PLAASLIKE PENSTEKERS PRESTEER

23 September 2013

VANDERBIJLPARK - Marnus en Juan van Wyk van Mooiwater-klub het onlangs in Bethlehem aan die SA Pensteek kampioenskap deelgeneem. Juan is as die beste ruiter by die kampioenskap gekroon. Marnus en Juan was ook die beste in halfseksie (twee ruiters) en eerste in spanverband. Hulle het ook eerste plek in die halfseksie lans en [...]

Read the full story

Posted in Uncategorized

BEKER-BREKERS!

20 September 2013

Sukses! Vereeniging-rugbyklub se o.21-rugbyspan vier Vrydagaand op sy tuisveld fees, nadat hy as die Merlin-ligakampioen gekroon is. Die tuisspan het Nigel in ’n eensydige eindstryd met 50-3 ’n rugbyles gegee.

Read the full story

Posted in Uncategorized

KLEIN MEISIE MAAK GROOT VERSKIL

18 September 2013

As deel van Anke se titel as finalis vir Mej. SA Skole moes sy 'n projek loods om 'n verskil te maak in haar skool. Sy het borge gekry om vir kinders wat brille nodig het daarvan te voorsien.

Read the full story

Posted in Uncategorized

JOOST STEEL KOLLIG BY DINEE

16 September 2013

VANDERBIJLPARK. - Privatiseer Suid-Afrika se rugby-franchises. Dít is volgens Suid-Afrika se skopkoning Naas Botha die toekoms van ons reënboognasie se geliefde spel met die ovaalbal. Botha het verlede Donderdagaand by die Emerald Resort and Casino tydens die Hoërskool Transvalia se sportdinee as die hoofgasspreker opgetree. Jaco van der Westhuizen [...]

Read the full story

Posted in Uncategorized

FIFTEEN TROLLEYS FOR CLEANER VAAL

13 September 2013

VANDERBIJLPARK. – The Trolley Project is an incentive of Riverside Rotary Club and has been ongoing for the past eight years. Johan van Pletzen, President of Riverside Rotary Club, said the aim of the project is to make use of registered collectors of recyclable waste materials to create an income and situation of self [...]

Read the full story

Posted in Uncategorized

CARELS IN UNIEKE VOEDSELPRODUKSIESKEMA

09 September 2013

VANDERBIJLPARK. – Die HTS Carel de Wet is een van die eerste skole in Suid-Afrika wat in ‘n vennootskap met Air Products en Inmed een van die grootste innoverende voedselproduksieskemas (Akwaponika) begin het op hul hoewe buite Vanderbijlpark Op 28 Augustus is een van die grootste Akwaponika-eenhede op die hoewe van Carel de Wet buite Vanderbijlpark [...]

Read the full story

Posted in Uncategorized

MIDVAAL WELCOMES NEW MAYOR

06 September 2013

MEYERTON. – At a special council meeting which was held on August 29, Councillor Bongani Baloyi (26) was voted in as the new Executive Mayor of Midvaal. He was formerly the MMC for Development and Planning at the Midvaal Council. In his Mayoral Speech, Cllr Baloyi said that being elected Mayor is a huge honour and [...]

Read the full story

Posted in Uncategorized

BAKE CUPCAKES, SAVE LIVES – THE SWEETEST WAY TO HELP

28 August 2013

National Cupcake Day, an initiative that was born in the Vaal Triangle, is celebrated nationally on September 28 and all money raised on the day helps give a child a fighting chance against cancer. Childhood Cancer is relatively rare, representing about 1% of cancers in the total population in South Africa. Cupcakes 4 Kids with Cancer [...]

Read the full story

Posted in Uncategorized

LET’S ROLL TO OLD WHEELS EXPO!

26 August 2013

VANDERBIJLPARK. – Sylviavale Heritage Museum together with North-West University and the Rotarians of Vanderbijlpark present the annual Wheels at the Vaal Vintage and Steam Festival as a fundraiser this weekend. This year Midas is the main sponsor. The festival is to be held on Saturday August 31 and Sunday September 1 from 08:00 to 17:00 each [...]

Read the full story

Posted in Uncategorized

NUWE TERREIN VIR AARDKLOP

15 August 2013

POTCHEFSTROOM. – Die Clover Aardklop Nasionale Kuntefees word vanjaar van 24 tot 28 September by die NWU Pukke se sportgrond aangebied. Die konserte wat van die Maandagaand tot die Saterdagaand gedurende die fees aangebied gaan word, is die Virseker/Beeld Afskopkonsert; Braai Some More; Riders from the Storm; Smokie @ Aardklop; Pussycat, Steve en (Afrikaanse) vriende en [...]

Read the full story

Posted in Uncategorized

GROOT SEILJAG-KAMPIOENSKAPPE LOK 100E BOTE

12 August 2013

DENEYSVILLE. – Twee nasionale seiljag-kampioenskappe word binnekort deur die Deneysville Aquatic Club aangebied. Van die land se beste seiljagvaarders trek saam van 9 tot 11 Augustus om aan die Noordelike Kielboot-assosiasie se Nasionale Kampioenskappe deel te neem. Dié wedvaart, wat oor drie dae plaasvind, sal deelnemers op voorgeespoed en ‘n minimum-aantal rondes beoordeel. Indien die weersomstandighede [...]

Read the full story

Posted in Uncategorized

Page 3 of 3312345102030...Last »