Third annual SATN conference in the Vaal

06 October 2010

VANDERBIJLPARK. – The South Africa Technology Network (SATN), formed three years ago to promote an integrated approach to higher education and co-operation with international institutions. SATN will hold its third annual “indaba” this year from September 29 to October 1. The theme this year is ΓÇ£Universities of Technology driving Human Resource Development through PartnershipsΓÇ¥ Human Resource development, innovation, [...]

Read the full story

Posted in Uncategorized

Spurs maak harte oop

06 October 2010

VANDERBIJLPARK. – Die El Paso- en Amigo-Spurs in Vanderbijlpark het onlangs gesamentlik hul harte oopgemaak en uitgereik na leerlinge van die Laerskool Oospark. Heelwat gesinne in di├⌐ skool se gebied kry tans finansieel swaar weens die ekonomiese insinking en baie ouers se werkloosheid. ΓÇ£Sommige kinders kom skool toe met le├½ magies en moet by die huis [...]

Read the full story

Posted in Uncategorized

Entered because charity close to her heart

05 October 2010

VEREENIGING. – Sixteen finalists recently competed for the Mrs Style SA crown on September 17 at the St George’s Hotel in Pretoria. Mrs Style is an annual event that is successfully run by Vaal Triangle-based “Models & Dance” Unlimited’s owner, Renita Lombard. This was the 11th year Mrs Style SA was held. Erika Myburgh (39), a [...]

Read the full story

Posted in Uncategorized

Municipal sewage overflowing into ecopark and Vaal

05 October 2010

SASOLBURG. – Controversy around the alleged polluting of the Riemland Ecopark is flawed. So says Gino Alberts, spokesperson for the Council of the Metsimaholo Local Municipality. Mr Alberts says the most vital pump of the sewerage network had fallen afoul of criminal activity earlier this year. The pump and essential cables were stolen and the place has [...]

Read the full story

Posted in Uncategorized

Gee aan kinders ‘n nuwe kans

04 October 2010

Talle arm, honger en weerlose babas, mishandelde vroue en kinders, ongehude moeders, verwerpte en verswakte bejaardes en verarmde gesinne vind hul hoop by die Lochvaal Emfuleni Welsyn en Gesinsorg. Die welvarender gemeenskap van die Vaaldriehoek kan aan hierdie mense ‘n nuwe kans gee om hul omstandighede te kan verander. Die deurgangshuis se personeel se doelwit is [...]

Read the full story

Posted in Uncategorized

Vaal se water is skoonste in ‘n lang tyd – SAVE

04 October 2010

VANDERBIJLPARK. – Die Vaalrivier bokant die Barrage is tans die skoonste wat dit in ‘n lang tyd was en hou nie gevaar vir watersport-geesdriftiges in nie. Di├⌐ jongste inligting weerspreek die berig in verlede week se Vaalweekblad, wat gebaseer was op ou inligting van twee jaar gelede nadat dit onlangs per abuis weer deur die [...]

Read the full story

Posted in Uncategorized

Alfa Romeo celebrates more than 100 years of motoring passion!

29 September 2010

In celebration of Alfa RomeoΓÇÖs rich 100-year history during which more than 70 models were created, the Italian company is pleased to welcome a very special version of the Alfa Romeo GT 3.2, aptly named the GT Limited Edition. A fitting swan song for this iconic model, only 30 of these Bertone-designed masterpieces are destined for [...]

Read the full story

Posted in Uncategorized

PASOP VIR GEESTE IN KAPSULES

25 September 2010

“Geliefdes, glo nie elke gees nie, maar stel die geeste op die proef of hulle uit God is, want baie valse profete het in die w├¬reld uitgegaanΓÇ¥ (1 Joh. 4:1, 1953). Johannes waarsku nie teen iets soos voorvadergeeste nie, maar teen mense se idees. Ons moenie mense se idees, ideologie├½ en leerstellings vir soetkoek opeet [...]

Read the full story

Posted in Uncategorized

Eating for two adage inaccurate

25 September 2010

SASOLBURG. ΓÇô The old adage that a mother-to-be is eating for two is not quite accurate as excessive intake of food may result in the onset of weight-problems while still not providing the necessary nutrients for development of the baby. What the mother-to-be eats affects the development of the babyΓÇÖs teeth. Primary tooth development has already [...]

Read the full story

Posted in Uncategorized

Rudie en Corlea ongetwyfeld die gewildste sangpaar

24 September 2010

Die romantiese sangpaar Rudi Claase en Corlea Botha is tans ongetwyfeld die gewildste duetpaar in Suid-Afrika – en nie sonder rede nie… Die liefe blom nie net in die “regte” lewe vir diΓÇÜ paartjie nie, maar hul stemme vul mekaar so uitstekend aan dat hulle die liefde werklik op ‘n ongekende manier besing. Min Vaalweekbladlesers weet [...]

Read the full story

Posted in Uncategorized

Rokers se tande

24 September 2010

SASOLBURG. – Rook en goeie mondhigi├½ne is eenvoudig nie maats nie omdat rook nie net lelike bruin vlekke en taai teerneerslae op tande laat nie, dit veroorsaak ook slegte asem. Navorsing het aangetoon dat rokers twee tot drie keer meer geneig is tot beenverlies en meer tande verloor as nie rokers. ΓÇÿn Rooi verhemelte is [...]

Read the full story

Posted in Uncategorized

Jy kán n mooier glimlag hê

24 September 2010

SASOLBURG. – Danksy tegnologie is dit nie net Hollywood akteurs wat met spierwit, volmaakte tande kan spog nie. Deesdae kan tandartse tande vervang, tande witter maak en afgesplinterde tande herstel deur ‘n verskeidenheid van kosmetiese tandheelkundige prosedures wat tandbleiking, porseleinvenere, implantante, binding en kroon- en brugwerk insluit. Daar word ook al hoe meer klem gelê op die [...]

Read the full story

Posted in Uncategorized

October will tell us who wears 2010 Boerewors Crown

24 September 2010

VEREENIGING. – Twenty-eight regional winners in the Shoprite Checkers Championship Boerewors Competition were announced for the second group of regional rounds held at selected locations countrywide on Saturday August 21. Two rounds were held in the Vereeniging area: - Renier Lues of Rensburg in Heidelburg walked away as the winner of the regional round held at [...]

Read the full story

Posted in Uncategorized

Nataniël kom kuier

23 September 2010

VEREENIGING. – Die bekende kunstenaar, Nataniël, tree op 9 Oktober by die Suikerbos NG Kerk in Dabchickstraat Drie Riviere op. Hierdie geleentheid is ten bate van Kindersorg Vereeniging en begin om 18:00 vir 19:00. Kaas en wyn word om 18:00 bedien en kaartjies kos R180 per persoon. Vir meer inligting kontak Anri by (016) 423-6552/3 of 084 [...]

Read the full story

Posted in Uncategorized

Page 20 of 33« First...10181920212230...Last »