OORTREDERS HARDLOOP NA REHABILITASIE

14 February 2014

SASOLBURG. – Die reuk van Deep-heat, ywerige atlete en gewapende wagte is nie ‘n kombinasie wat gewoonlik by die DP de Villiers stadion in Sasolburg saam beleef word nie, maar op 28 Januarie het die Streeks-oortreder Atletiekkampioenskappe 2014 hier plaasgevind. Die kampioenskappe waarby alle gevangenisse in die Vrystaat/Noord-Kaap streek betrokke was, is aangebied deur die [...]

Read the full story

Posted in Uncategorized

CANSA HOSTS RELAY FOR LIFE

11 February 2014

Companies, schools, churches, social and sport clubs, families, cancer survivors and individuals are invited to take part in the CANSA Vaal Triangle Relay for Life which will take place on 15-16 February at the North-West University Vaal Campus in Vanderbijlpark. Relay for Life is a joined community event, not only to raise [...]

Read the full story

Posted in Uncategorized

KRUISING KRY NUWE, VEILIGER BAADJIE

07 February 2014

SASOLBURG. –  Die berigte DF Malan-R59 kruising net buite Sasolburg wat al talle lewens geëis het, kan dalk in die toekoms ongelukvry wees danky Sasol! Sasol, in samewerking met die Metsimaholo- en Vrystaat-regering, het begin met die opgradering van dié kruising (R59 en DF Malan). Sedert 2008 was daar 108 voertuie betrokke in 55 ongelukke. In hierdie [...]

Read the full story

Posted in Uncategorized

GOEIEHOEK-KONTREIMARK

04 February 2014

Die Goeiehoek-kontreimark word op 8 Februarie vanaf 09:00 tot 15:00 op die plaas Bosrand in die Vereeniging-distrik gehou. Bring die hele gesin en kom snuffel, ontspan en kuier lekker saam. Vars en gedroogde groente en vrugte, plaashoenders, biltong, konfyt, heuning en uitmuntende tuisgebak en heerlike gemmerbier is maar ‘n paar van die lekkernye wat hier [...]

Read the full story

Posted in Uncategorized

SPANNERS SE UITBLINKERS VAN 2013

16 January 2014

SASOLBURG. – HTS Sasolburg het onlangs by sy jaarlikse prysuitdeling erkenning gegee aan ‘n spesiale groep Spanners wat in 2013 hulle kant gebring het. Twee matriekleerlinge het veral uitgestaan en het die saal met arms vol trofeë verlaat. Juhan Lodewyk en sy klasmaat Wayne O’Neil het onderskeidelik tweede en eerste plek [...]

Read the full story

Posted in Uncategorized

DRIE DAMES MAAK 220 SKOOLTASSE

14 January 2014

Die drie dames van Canvas Clinic, Francina Sefatsa, Lettie Yeko en Elizabeth Myekwa, het altesaam 220 skooltasse gemaak vir die Rec-e-bag projek. Hierdie tasse word op 16 Januarie uitgedeel aan kinders in Vanderbijlpark skole wat nie tasse het nie. Alta en Jaco wil julle bedank vir die opoffering van julle vrye tyd om [...]

Read the full story

Posted in Uncategorized

DIE GESKENK VAN KENNIS

05 December 2013

ER24 Vaal-tak gee vanjaar die geskenk van kennis aan die gemeenskap. ‘n paar wenke wat jy gerus kan onthou, mens weet nooit wanneer jy jouself in ‘n noodsituasie bevind nie. Dit amper daardie tyd van die jaar… feestyd! Almal is opgewonde oor die vakansie wat voorlê en wat is lekkerder as [...]

Read the full story

Posted in Uncategorized

NUWE WIELE VIR SELOUNA

03 December 2013

VEREENIGING. – Vroeër vanjaar het Therisa Broekman van PSG Konsult ‘n projek geloods om geld vir die 17-jarige Selouna Visser, wat aan spinale spieratrofie ly, in te samel. (Vaalweekblad – Help tiener se lewe makliker maak) Selouna se brein en spiere is in plek, maar die boodskap gaan egter nie deur na [...]

Read the full story

Posted in Uncategorized

SASOL, GE DEVELOP NEW WATER TECHNOLOGY

16 November 2013

SASOLBURG. – Sasol and General Electric (GE: NYSE)’s GE Power and Water have together developed new water technology that will clean waste water, while also providing biogas as a by-product for power generation. This new technology, known as Anaerobic Membrane Bioreactor technology (AnMBR), will be further developed at a new [...]

Read the full story

Posted in Uncategorized

BOEING 737 ‘LANDS’ ON R59

12 November 2013

This Boeing 737 is a landmark in Midvaal and can be seen when travelling on the R59. It’s a marketing strategy to attract clients by using the remains of an old Boeing 737 – complete with cockpit. Motorists travelling on the R59 at night say they cannot miss the lights inside the cockpit and on the [...]

Read the full story

Posted in Uncategorized

WÊRELDKROON VIR SHANTÉ

06 November 2013

VANDERBIJLPARK. – ’n Waterwolk se sproei wat op hulle gesigte neerreën, is iets waaraan Shanté Bukes se teenstanders maar aan gewoond sal moet raak. Wanneer sy op haar waterponie klim, verander dié beeldskone blondine van Vanderbijlpark in ’n vuurvreter-mededinger… Dit het die wêreld se bestes onlangs in Amerika, Arizona op Lake Havasu [...]

Read the full story

Posted in Uncategorized

AN APPLE A DAY …

04 November 2013

We have all heard the saying so many times before: An apple a day keeps the doctor away. And with good reason as apples are beneficial in maintaining your health. The phytonutrients in apples can help you regulate your blood sugar. In addition, the polyphenols in apples have been shown to lessen [...]

Read the full story

Posted in Uncategorized

OUD-VALIE WEN SA GOT TALENT

31 October 2013

VANDERBIJLPARK. – Wie het ooit gedink dat ‘n oud-leerling uit ons geweste soveel talent kan oplewer dat hy tans die land se beste sanger is en aangewys is as ons land se nuwe “SA’s Got Talent”-wenner met ‘n prysgeld van R250 000. Juan Appelgrein (16), oud-leerling van die Laerskool Emfulenipark, is op [...]

Read the full story

Posted in Uncategorized

HOEKIES HET OMGEE-HARTE

24 October 2013

Leerlinge en onderwysers van die HS Driehoek het vanjaar ‘n projek geloods om geld in te samel vir Cansa en die tjek vir R4 000 is onlangs aan ‘n verteenwoordiger van Cansa oorhandig. VANDERBIJLPARK. – Die Hoërskool Driehoek het reeds vroeg hierdie jaar met ‘n fondsinsameling vir CANSA begin en op [...]

Read the full story

Posted in Uncategorized

Page 2 of 3312345102030...Last »