FALCONS WHISTLE BLOWERS WANTED

27 March 2012

VANDERBIJLPARK. – The Falcons Vaal Region Rugby Referee Society is launching a drive to recruit referees inside the Vaal region for the new season. If you are aged 18 to 70 and have an interest in rugby and are fit and prepared to commit yourself to the game, read on. The Falcons needs you. No game of [...]

Read the full story

Posted in Uncategorized

ROOI DRAKE BESOEK DIE VAAL

26 March 2012

VEREENIGING. – Die Walliese o/16- en o/19-krieketspanne vir dogters het die afgelope week ‘n voorsmakie gekry van hoe sterk vroue-krieket in die Vaaldriehoek en die res van Suid-Afrika is. Die Rooi Drake se nasionale o/16 en o/19-spanne het verlede week onderskeidelik op NWU Vaal en Verref se velde teen Gauteng te staan gekom. Hoewel wydlopers en ekstras [...]

Read the full story

Posted in Uncategorized

ULTRA-UITHOU EN AANHOU

23 March 2012

VAALPARK. – Die Sasolburgse driekamp-koningin, Sylvia van Tromp, het Sondag tydens die Prestige Ultra Driekamp-byeenkoms wat by die Abrhamsrust-vakansieoord aangebied is, haar teenstanders behoorlik laat borrels hap. Hoewel van Tromp uiteindelik tweede in Olimpiese driekamp (1.5km swem, 40 km fietsry en 10 km draf) geëindig het, het sy die kollig in die swem-afdeling gesteel. Sy was [...]

Read the full story

Posted in Uncategorized

NWU VERRAS TUT

22 March 2012

VANDERBIJLPARK. – Die NWU Vaal Rugbyklub het Saterdag in Pretoria ondanks wisselende welslae die vrugte van ‘n produktiewe voorseisoense oefenprogram begin pluk. Hoewel die studenteklub se o/21 span teen TUT se Varsity Cup Young Guns met 27-19 die onderspit gedelf het, het die span se afrigters, Walvis Swanepoel en Poena van Dyk, kans gekry om hulle [...]

Read the full story

Posted in Uncategorized

GEEN SON VIR VDBP-INTERLAERS

21 March 2012

VANDERBIJLPARK. – Weens die naweek se uitgebreide donderbuie het al die interlaer-atletiekbyeenkomste in Vanderbijlpark uitgereën. Organiseerders beoog om dié byeenkomste tydens of na Vaalweekblad se spertyd aft e handel. Vaalweekblad versoek ouers en skole om foto’s en uitslae van die byeenkomste aan ettienne.vanrensburg@mooivaalmedia.co.za te stuur. Hoewel meeste van die byeenkomste uitgereën het, het Vaalweekblad se fotograwe daarin [...]

Read the full story

Posted in Uncategorized

BRONS VIR BRUWER BY SA’S

20 March 2012

VANDERBIJLPARK. – Drie van die Vaaldriehoek se voorste langasems, Fusi Nkutha, Fusi Nthlapo, ‘n voormalige Comrades-wenner en Mari Bruwer, die provinsie se top dames-atleet, het onlangs hulle staal tydens die Suid-Afrikaanse Marathon Kampioenskap in George gewys. Bruwer het die provinsie se naam hoog gehou deur ’n bronsmedalje in ’n tyd van 3:13:00 in haar ouderdomsgroep los [...]

Read the full story

Posted in Uncategorized

OPRAH’S GIRLS MAKE HISTORY IN STYLE

20 March 2012

HENLEY-ON-KLIP. – The first group of matriculants from the Oprah Winfrey Leadership Academy for Girls made history by recording a 100% pass rate while the 72 learners produced 188 distinctions between them. The graduation of the class of 2011 marks the end of an important chapter for the group who started at the Academy in 2007. [...]

Read the full story

Posted in Uncategorized

NATIONAL BUSINESS SUPPORT PROG. MAKING AN IMPACT

19 March 2012

‘The Legends Programme changed my business’ “Being part of the Legends Programme has totally transformed the way we run our business,” says Julie Hadley, co-founder of the organisation Heartfelt. Julie is one of 65 business owners and community project leaders supported in 2011 by the Legends Programme, an award-winning national business development initiative funded by the Old [...]

Read the full story

Posted in Uncategorized

LAND ROVER WEEKEND AND RECORD ATTEMPT

16 March 2012

Land Rover is going beyond in Midvaal. A Land Rover weekend coupled with a Guinness World record attempt will be taking place at the Malonjeni Game Farm on March 3 and 4. This first-of-a-kind in South Africa Land Rover event will include an expo of new and old Land Rovers, camping and the world record [...]

Read the full story

Posted in Uncategorized

NUWE HOOF VIR LAERSKOOL DR. VERWOERD

15 March 2012

MEYERTON. – Mnr. Attie Swart (51) is onlangs as nuwe hoof van die Laerskool Dr. Verwoerd aangestel. Hy volg mnr. Chris Meyer (60) op wat aan die einde van verlede jaar die tuig neergelê het. Hy is getroud met mev. Cathrien Swart (49). Hulle het twee seuns, Andrè (23) en Louis (19), en woon al vir [...]

Read the full story

Posted in Uncategorized

NO GUINNESS RECORD, BUT LOTS OF FUN

14 March 2012

DENEYSVILLE. – Over 4 000 people entered the gates at the 54th “Round the Island” race that was hosted by the South African Maritime Safety Authority (SAMSA) at Lake Deneys Yacht Club (LDYC) from February 3 to 5. Although the wind was not what a sailing skipper expected 375 entrants were recorded on Sunday which did [...]

Read the full story

Posted in Uncategorized

ROSHNEE ISLAMIC SCHOOL’S NEW RCL INAUGURATION

13 March 2012

ROSHNEE. – The South African national flag is well respected by the learners and the educators of the Roshnee Islamic School, says Abdullah Sujee, the principal. When two learners designed the school flag in green, gold and black colours with a crescent representing the competence of faith in 2004, we decided that it should be hoisted [...]

Read the full story

Posted in Uncategorized

VOORTREKKERS BEGIN JAAR MET PRETDAG

12 March 2012

‘n Mens hoor dikwels: “Bestaan die Voortrekkers nog?” Beslis! Orion Voortrekkers van Vanderbijlpark het hul program vir 2012 pas afgeskop met ‘n heerlike speletjiesmiddag. Hulle wil graag hoor van enige voornemende jong Voortrekkers, asook van oud-Voortrekkers of ander volwassenes met ‘n passie vir die jeug en graag betrokke wil raak. Besoek www.orionvoortrekkers.co.za of stuur ‘n [...]

Read the full story

Posted in Uncategorized

MOOIVAAL MEDIA LAUNCHES JOB PORTAL OFFERING

09 March 2012

Mooivaal Media has proudly launched its very own job portal aimed at job seekers in the Vaal triangle area and beyond. Mooivaal Media Jobs is the culmination of a partnership with Gauteng based company, Virtual Human Capital (VHC), the developers of a revolutionary employment portal and the VHC Partner Network, allowing job seekers and employers [...]

Read the full story

Posted in Uncategorized

Page 10 of 33« First...891011122030...Last »