Ooggetuies gesoek

VEREENIGING -┬á ‘n Vrou is dringend op soek na ooggetuies van ‘n ongeluk wat op 20 Februarie op die hoek van Generaal Hertzogweg en Assegaaistraat by die Eurospar-verkeerslig plaasgevind het.

Me. Susan Labuschagne, het met haar motorfiets gery toe ‘n swart Audi A4 ‘n u-draai by die verkeerslig reg voor haar gemaak het. Enigeen wat gesien het wat gebeur het of wat foto’s van die ongeluk geneem het, kan haar by 082 294 9296 kontak.

Nuusbron: Mooivaal Media – Ster