Ruim Eenslaapkamer Woonstel dadelik beskikbaar

R2,500.00( Fixed Price )

Vereeniging

Jun 10

0760305721

Contact Seller

Classified Description

Ruim Een slaapkamer woonstel, sitkamer, kombuise, badkamer en slaap kamer, te huur met onderdakse parkering wat toe sluit. water en ligte ingesluit.vir n enkel mans persoon met sober gewoontes of man en vrou. Nie geskik vir enkel lopende vrou nie. Geen kinders en geen groot diere. EEN klein huis hondtjie is toe gelaat maar geen ander diere.