Archive | October, 2011

Mothering Women for a change

 
It is that time of the year when the country comes to a standstill in admiration of all the women for their bravery and contribution to our society. Vaal Weekly joins the millions to pay homage to all those women who took initiative to say ΓÇ£Enough is EnoughΓÇ¥ when we were submitted to the cruel Pass Laws. If it were not for women ΓÇô this country would still be ruled by iron fists. Thanks to those brave women who took to the streets of Pretoria and marched to the Union Buildings to protest against the Pass Laws we are a liberated country today. For the whole month of August ΓÇô our attention will be focused on those extra- and ordinary women who made a difference in the lives of countless individuals. We need to celebrate women throughout the year and not only when it is August. We must continue to admire all the women for the key role they played in the enhancement of our country. We need to see more women taking front seats. Today we have slogans such as ΓÇ£WathintΓÇÖ Abafazi WathintΓÇÖ ImbokodoΓÇ¥, ΓÇ£Mme otshwara thipa ka bohalengΓÇ¥ and many other idioms that praise women. We refer to our planet and our natural surroundings as Mother Nature because it is indeed only the heart of a woman that understands creation, creativity and creating. That is why we were chosen by God to assist in the procreation and sustenance of mankind: Female ΓÇô a male (human) who can carry a fetus or a Woman ΓÇô a man with a womb! The fact of the matter is that, where there are no women, there is no progress. For example, when men get together they talk about cars, sports and they compare their riches, but when women get together, they listen before they speak, they lend a shoulder to cry on, they fix brokenness and best of all, they discuss how they can use the money they have to help others instead of trying add zeros to the amount. We cry when we are happy, we put up a smile when we are sad, we give when we have nothing, and our tenderness is our greatest power. It is our responsibility to join the millions in celebration, remembering and appreciating the sacrifices that were made by women through past generations.
Source:  vaalweekly.com

Posted in UncategorizedComments Off

God save us… and them!

 
  
 
BOPHELONG.ΓÇô The churches are praying against crime. The criminals or perpetrators of crime must take the call very seriously and repent before itΓÇÖs too late. The escalating rate of crime that has troubled the community day in and out has provoked the men and women of the cloth, South African Police Services (SAPS) and Community Police Forum (CPFΓÇÖs) to unite and fight against crime. The stakeholders responded positively on the call when they gathered at the Apostolic Faith Mission (AFM) South Africa in Extension 2 Bophelong, on Thursday. The Churches, Police and Communities prayed against the high levels of crime. Pastor Mohudi Ntsane of AFM SA says, ΓÇ£As the church leaders we cannot fold arms and let the police to do the work alone. The church and the community have a role to play. They have to be jealous of their environment.ΓÇ¥ Ntsane says that not all criminals enjoy troubling them. “Satan has taken criminals into bondage. Some of them are seeking the face of God. Others are thirsty, but because of the walls they built between the community and themselves, they find it difficult to make a breakthrough. We can combat crime through prayer,ΓÇ¥ he says. The criminals want to come out of their cocoons, but they doubt whether the community will welcome them with open arms. The CPF advises families not to drop charges after they opened the case with the police. The CPF also says that parents should stop paying and consulting sangomas when their children have committed crime. ΓÇ£The Magistrate is not controlled by muthi,ΓÇ¥ says CPF. To show their honest concerns, the churches, police and CPF took a special moment to pray for the transformation of criminals, healing of victims, correction of criminals, and crime prevention in schools.
Source: vaalweekly.com

Posted in UncategorizedComments Off

Mittal atlete tem Rhodes wedloop

 
  
 
VANDERBIJLPARK. – Vier  lede van die ArcelorMittal Atletiekklub het onlangs aan die uitdagende Rhodes Trail Run oor 52 km deelgeneem.
  Bossie Boshof (ArcelorMittal Atletiekklub Saldanha), Dirk Taljaart, Sibylle Engelbrecht en Malie van der Walt (ArcelorMittal Atletiekklub Vanderdbijlpark) het die koue en sneeu trotseer en die wedloop in die toegelate tyd van nege ure voltooi.
Die kwik het tot minus 10 grade Celsius gedaal en dit was bitter koud. Vanweë al die sneeu het die bergstrome redelik sterk gevloei en die atlete moes gedwonge ‘n paar keer deur die Bellrivier gehardloop het. “Naderhand voel jy nie meer die koue nie, want jou voete gaan dood,” vertel Van der Walt. 
Die roete gaan deur onherbergsame dele van die Drakensberge en langs die Lesotho grensdraad op tot by Mavisbank. Volgens Van der Walt was groot dele van die roete toe onder sneeu en plek-plek was die roete glad en gevaarlik. Selfs van die waterstrome was gevries en moelik om oor te gaan.   
“Daar was vyf inloerpunte op die roete om seker te maak die 300 atlete verdwaal nie op die roete nie. Dit was ook slegs by dié punte waar daar drink- en eetgoed beskikbaar was, omdat voertuie nie oral op die roete kon uitkom om die waterpunte te beman nie. Elkeen moes dus sy eie kos saamdra.
ΓÇ£Elke atleet het ook ΓÇÿn ΓÇ£spaceblanketΓÇ¥ en fluitjie gekry, wat verpligtend was om met jou saam te neem.ΓÇ¥
Atlete ontvang slegs op uitnodiging ‘n nommer om aan die wedloop deel te neem. Die  waglys vir nommers is sewe jaar om in aanmerking te kom om aan die gesogte maar uitdagende wedloop deel te neem.
Bron:  vaalweekblad.com

Posted in UncategorizedComments Off

Silver vir Ruan by Statebond

 
   
 
VANDERBIJLPARK. – Die Isle of Man, geleë in die Ierse see, is ‘n gunsteling bestemming vir die alombe-kende Jeremy Clarkson en die Top Gear-produksiespan. Die eenvoudige aantrekkingskrag is nie net die estetiese waarde van die eiland nie, maar ook die eiland se buigbare spoedbeperkings.
Vroeër vandeesmaand het die toerisme-bedryf op die eiland ‘n welkome inspuiting gekry maar oor ‘n heeltemal ander rede.
Die junior Statebondspele  het van 7 tot 13 Augustus op die eiland plaasgevind. Benewens Suid-Afrika se welslae by die spele het die Vaaldriehoek se afvaardi-ging van drie atlete uitstekend gevaar.
Hoewel Izelle Neuhoff se voorbereiding weens siekte in die aanloop tot die spele nie ideaal was nie het sy ΓÇÿn vierde plek in ΓÇÿn tyd van 63.80 losgehardloop.
Die wedloop is deur die Aussie Ta-tum Shaw in ‘n tyd van 60.49 gewen.  
Die Langasem Katleho Dyoyi (5:56:91) van die HTS Carel de Wet┬á het ΓÇÿn bronsmedalje in die 2┬á000 m-hindernisse vir seuns verower, maar die man van die oomblik was ongetwyfeld die Ho├½rskool Vereeniging se atletiek-w├╝nderkind, Ruan Combrinck, wat met ΓÇÿn afstand van 18.57m ‘n silwermedalje verdien het
Hy is net-net deur Navjetdeep Singh van Indië uitgestof wat goud met ‘n poging van 18.81 m gewen het. Dié afstand is wel binne Combrinck se bereik.
Dit dit is bloot net ‘n kwessie van tyd wanneer die fris blondekop op die internasionale verhoog sy belofte gestand doen.  
Tydens die wêreld jeugspele vroeër vanjaar in Frankryk was hy ongelukkig dat sy beste stote nie getel het nie, maar sy vermoë  om sulke teleurstellings te verwerk en terug te veg is die teken van ‘n ware kampioen.
Die driemanskap keer eersdaags terug. Hou Vaalweekblad dop vir ΓÇÿn opvolgberig.
Bron:  vaalweekblad.com

Posted in UncategorizedComments Off

Aanhouer wen by Lite2Nite

 
   
 
VANDERBIJLPARK. ΓÇô Die ArcelorMittal en Nedbank Atletiek ΓÇôklub het Saterdag by die Laerskool Kollegepark in Vanderbijlpark die tweede jaarlikse Lite2Nite 12 uur baanwedloop met onderskeiding aangebied. Die atlete kon individueel of in spanverband (twee atlete per span) deelneem.
Die span of atleet wat die meeste kilometers in die toegelate 12 ure aflê, wen dus die wedloop. Die wedloop wat vroegoggend om 06:00 afgeskop het, se afsnypunt was 18:00 en deelnemers moes minstens 80 km voltooi om vir ‘n medalje in aanmerking te kom.
Die uitslae vir die baanbyeenkoms is:  Mans-wenner: Eric Mokoena  (ArcelorMittal AK, 99 km).Vroue-wenner: Martie Brits (Nedbank CGA, 84 km). Algehele span-wenners:   Jappie Kgotle en George Nmku  (ArcelorMittal AK, 148 km), Corrie Botha en Malie van der Walt (ArcelorMittal AK, 138 km) en Ivan Schweers en Morné du Toit (ArcelorMittal AK, 132 km).
Mans-span wenners:   Jappie Kgotle en George Mnku (ArcelorMittal AK, 148 km), Ivan Schweers en Morne du Toit (ArcelorMittal AK , 132 km) en Betheul Nquati en Sereke Mofokeng   (ArcelorMittal AK, 120 km).
Vroue-span wenners: Mari Bruwer en Paula Louw (ArcelorMittal AK, 119 km), Elize Hartley en Zanandi Venter  (High Performance Midas, 100 km) en Urna Prinsloo en Retha Theunissen (Fit 2000, 84 km).
Gemengde spanne: Corrie Botha en Malie van der Walt, ArcelorMittal AK, 138 km), Renier en Valerie Nel (Sasol AK,  118 km) en Willem Brits en Salome Coetzer  (ArcelorMittal AK, 113 km)
Bron:  vaalweekblad.com

Posted in UncategorizedComments Off

Art and Dance Galore word 8

 
   
 
SASOLBURG. ΓÇô ΓÇ£Full houseΓÇ¥ en ΓÇ£fantastiesΓÇ¥ is twee terme wat 2011 se Art and Dance Galore, wat onlangs by Vaalpark Articon gehou is, beskryf.
Die geleentheid, wat hierdie jaar sy agste verjaardag gevier het, fokus daarop om jongmense bloot te stel aan die wêreld van die kunste.
Van Suid-Afrika se top dans-, drama- en kunsafrigters het bymekaargekom om by sowat 130 gewillige protégés ’n ding of twee van die kunste te leer.
Elrine Kotzé, hoof van die Art and Dance Galore, is vol lof.
“Ons het plaaslike deelnemers, asook ’n vlaag inskrywings van so ver as Witbank, Bethlehem en Potchefstroom ontvang. Die klasse was stampvol!” sê ‘n geesdriftige Kotzé.
Deelnemers het blootstelling ontvang in verskeie dans- en dramastyle, asook ΓÇÖn geleentheid om verhoogrekwisiete te ontwerp.
Die Galore-werkwinkel het ook ingeskakel by Vaalpark Articon se opwindende nuwe projek, ΓÇÖn
skoolfilm, waar sommige van die bevoorregte leerlinge ΓÇÖn blik op die rolprentbedryf, asook deelname in die Articon-film, gebied is.
Hierdie is ΓÇÖn teken dat groot dinge aan die gebeur is en dat die Vaaldriehoek sy kunstevlag stewig in die fondasie van Suid-Afrika se kunstebedryf vestig.
Bron:  vaalweekblad.com

Posted in UncategorizedComments Off

Erfenisfees hope pret vir almal!

 
 
 
VEREENIGING. – Erfenisdag laat dink jou dalk aan ΓÇÿn vervelige klomp geskiedenis maar moenie glo nie! Die Erfenisdagfees wat Saterdag 24 September by die Dick Fourie-stadion in Vereeniging aangebied word, gaan hope skop vir jonk en oud h├¬!
Die program is behoorlik gelaai met musiekkunstenaars en ander interessante items wat almal se smaak sal pas – van kleuters en tieners tot by ouma en oupa!
Bring net jul eie opvoustoele saam as julle lekker wil sit. En moenie jul geld vergeet nie. Die tafels gaan kreun onder die kos en drank en boonop is daar baie stalletjies met unieke handgemaakte produkte te koop.
En as jy moeg word, kan jy lekker kom uitspan in die biertent om rugby op groot­skerm te kyk. Dan is daar ook verskeie trekkings met groot pryse wat jy kan wen! Daar gaan ook heeldag en -aand wyn geproe word in die krieket-klubhuis.
Jy sal ook nie die pragtige veteraanmotors kan miskyk wat spesiaal vir die uitstalling blinkgepoets word nie! Die Centurion-motorfietsklub kom ook ΓÇ£afshowΓÇ¥ met hul spoggerige ysterperde. Hekke open 10:00 vir die Erfenisdagfees en toegang kos R20 vir volwassenes en R10 vir kinders van 12 tot 18 jaar. Kinders onder 12 kom gratis.
Die Erfenisdagfees word deur Sacso in samewerking met 90.6 FM Stereo, Ster en Vaalweekblad as media­borge aangebied en is ten bate van bejaardes en minderbevoorregte kinders.

Program in MattΓÇÖs Foundation se markiestent:
10:00 Lara Jooste (Country-sanger)
10:20 Chané van Rensburg (sanger)
10:40 Marcato (sang-duo)
11:10 Christi (sanger)
11:30 André & Herbie (sanggroep)
12:30 Therisa Wadkins (Gospel)
12:30 Big & Tall (sang-duo)
13:00 Carlo Leone (Afrikaanse Country & Rock)
14:00 Ben Visser (instrumental)
14:30 Blue Metal (mixed band)
15:00 Cairo Moon (belly dancers)
15:30 Blue Metal
16:00 Models Unlimited (Edgars River Square-modevertoning)
16:30 Blue Metal
17:00 Kompetisie-trekkings

Veldprogram by VCR90.6fm Stereo se buite-uitsaai-eenheid:
10:30 Eligwa-trompoppies
11:00 Skotse danse
11:30 SAPD-hondevertoning
12:00 tot 14:00 – Party on Wheels gee partytjie vir kinders.
14:00 Tjokkerland Can-can, pom-pom & trompoppies
14:30 Boots & Hats Linedancers
15:00 Skotse dansers
15:30 Sansei Guju-Ryu Martial Academy – gevegkuns

Program in Ingwe se biertent:
10:00 W├¬reldbekerrugby – Nieu-Seeland teen Frankryk
12:00 Loslopers Boereorkes
15:00 Absa Currie-beker (Lions teen Blou Bulle en WP teen Vrystaat)
21:30 Toemaaktyd
Bron:  vaalweekblad.com

Posted in UncategorizedComments Off

Nuwe X-straalstelsel vir meer effektiewe kardiosorg

 
 
VEREENIGING. ΓÇôVereeniging Medi-Clinic gaan binnekort vinniger en meer effektiewe kardiosorg in die katerisasielaboratorium aan die gemeenskap kan bied deur die installering van die nuutste tegnologie in beeld- en moniteringstelsels.
Teen die einde van Augustus sal Vereeniging Medi-Clinic toegerus wees met die Allura Xper FD20/10 X-straalstelsel, ΓÇÿn produk van Philips, die internasionale leier op die gebied van innoverende lewensondersteunende toerusting.
Die stelsel behels ‘n tweevlakkige, digitale drie-dimensionele beeld met ‘n unieke “swaai”-kenmerk wat medici in staat stel om gevorderde aksies uit te voer met die minimum blootstelling aan die trauma van bykomende kontrasmedium en radiasie vir die pasiënt.
“Die oorlewing van ‘n pasiënt met ‘n kardio-vaskulêre siektetoestand, bv. ‘n hartaanval (miokardiale infarksie) of beroerte, hang grootliks daarvan af hoe vinnig en akkuraat die pasiënt gediagnoseer en behandel word.
Die nuutste FD20/10 Biplane-katerisasielaboratorium is toegerus om sowel kardio- as perifere gevalle te hanteer. Pasiënte is dus ten alle tye verseker van beter en akkurate ingrypings.
Volgens kenners sal die bykomende Biplane-geskiktheid en die unieke Xper Swing Geometrie van onskatbare waarde wees met ingewikkelde ingry­pings wat die spesialiste in staat sal stel om gevalle optimaal te behandel. Die gevolg is minder kontrasmedium en bestralingblootstelling aan die pasiënt en personeel.
* Die maatskappy, Royal Philips Electronics in Nederland is toonaangewend in die ontwikkeling van nuwe tegnologie in verskeie lewensondersteunende toestelle. Die maatskappy lewer produkte aan meer as 100 lande. Besoek www.philips.com/newscenter vir meer besonderhede oor die bogenoemde toestel.
Bron:  vaalweekblad.com

Posted in UncategorizedComments Off

Wees lief vir jou vetjies – en verslank

 
 
Oorgewig mense wat sukkel om gewig te verloor, pak die hele saak dalk verkeerd aan. Dit gaan nie net oor beter eetgewoontes nie. Jy moet eers leer om lief te word vir jouself – ook vir die ΓÇ£vet jyΓÇ¥.
Navorsers van die Universiteit van Lissabon het nou bewys dat vetsugtige vroue wat leiding kry om hul selfbeeld te verbeter, vinniger gewig verloor as dié wat net ‘n dieet volg.
Vroulike diëters wat algemene gesondheidsinligting ontvang het, het in ‘n jaar se tyd 2% meer vet afgeskud as vroue wat net dieet het.
Diëters wat in groepsessies betrek is waar hulle oor hul dieetstuikelblokke en selfbeeldprobleme met mekaar kon gesels, was ook meer as 6% suksesvoller om gewig af te skud as vroue wat net op hul eie dieet het.
Die navorsers meen dat die meeste oorgewig mense ook ernstige selfbeeldprobleme het. Wanneer hulle gelei word om te verstaan dat hul eie siening van hul liggame baie belangriker is as ander mense se opinie oor hulle, is die fondasie gelê vir meer suksesvolle gewigsverlies.
‘n Swak selfbeeld lei maklik tot ‘n bose kring­loop. Die persoon voel dik en lelik en eet meer trooskos; sy word al vetter en dink al minder van haarself en beskou haarself as onaanvaarbaar vir die gemeenskap. Om beter te voel, eet sy soetgoed en ander trooskos en word net al vetter. Dié kringloop kan eers verbreek word as die diëter ‘n omgee-verhouding met haar eie lyf aanknoop en verantwoordelikheid oor haar eie liggaam aanvaar.
Ander mense se mening oor jou bou is minder belangrik as hoe jy self oor jou liggaam voel. As jy eers regtig besef hoe kosbaar jou liggaam is en jy ΓÇÿn sterk behoefte ontwikkel om jouself mooi op te pas, maak jou vetjies (en wat ander van jou dink) nie meer so baie saak nie.
Die vetrolletjies se belangrikheid word dus ondergeskik gestel aan jou omgee vir jouself en sal begin wegsmelt soos wat jy gesonder eet, oefening doen en jouself beter begin versorg.
Daarby is ‘n mens se brein baie goedgelowig. As jy vas glo dat jy gaan verslank en reeds pragtig is ondanks jou gewig, gaan jou brein jou op sy beurt help om te glo dat ryk kosse ongesond is, dat oefe­ning lekker is en hongerpyne glad nie so ondraaglik is as wat jy eers gedink het nie.
Begin net lief word vir jouself en waardeer jou liggaam, vetjies en al, en jy spog dalk binnekort met ΓÇÿn modellyfie!

Bron:  Vaalweekblad.com

Posted in UncategorizedComments Off

Kies n gesonde leefwyse

 
VANDERBIJLPARK. – Die somer is hier en ons wil almal graag op ons beste lyk. ΓÇÿn Vinnige dieet of die gebruik van┬á pille, melkskommels en ander verslankingspodukte wat op die mark is, is nie net duur en ΓÇÿn korttermyn oplossing nie, maar ook baie nadelig vir jou gesondheid.
Van hierdie produkte kan hartkloppings en duiseligheid veroorsaak en jou gesondheid ΓÇÿn knou toedien. As jy aan diabetes en sekere ander siektes ly, is dit nodig om eers die raad van jou apteker te kry voordat jy die spesifieke produk gebruik.
Om maer te word, is dit eerstens nodig dat jy ΓÇÿn kopskuif na ΓÇÿn gesonder leefstyl moet maak en stap vir stap moet leer om reg te eet.
Jy moet ΓÇÿn ooreenkoms met jouself aangaan.
Begin om dit as ΓÇÿn lewenswyse te beskou om gesond te eet. Ons dink dikwels om gesond te eet, beteken jy kan nie ook lekker eet nie. Dit is egter nie so nie.
As jy jou hele gesin leer om gesond te eet, gaan dit so deel van jul daaglikse bestaan wees dat julle nie gaan lus wees vir gemorskos nie. Begin ook om kleiner porsies te eet. Probeer om nie ΓÇÿn tweede porsie te skep nie en kondisioneer jouself om nie altyd alles te eet wat op jou bord is nie.
As jy matig eet, hoef jy nie te dieet of iets uit jou dieet te sny nie. Eet minder koolhidrate soos brood en pasta, en probeer om baie groente en vrugte in te kry. Te min eet is ook taboe. As jy te min eet, beleef jou gestel dit as uithonge­ring en hou dan vet terug as reserwes vir die noodtoestand. Drink ook baie water.
Dit is belangrik om iets te kry waarmee jy kan volhou en wat by jou lewenstyl pas. As jy iemand is wat lief is om baie uit te eet, bestel dan byvoorbeeld net ΓÇÿn biefstuk en slaai wanneer jy in ΓÇÿn restaurant gaan eet.
Dit is ook goed om by ‘n gimnasium aan te sluit of bloot net te gaan stap. ‘n Uur se oefe­ning per dag wat jy met ‘n gesonde lewenstyl kombineer, kan wondere verrig en jou help om weer jou slanke lyfie terug te kry.
Bron:  Vaalweekblad.com

Posted in UncategorizedComments Off

Inspiring SMME Conference

 
 
What an absolute privilege to have been part of the The Emerald Foundation Vaal and Lusa Community ChestΓÇÖs recent SMME conference!
I have attended many conferences in my line of work and this one ranks with the best. Along with the important factors ensuring the success of a conference, such as the sound system working marvellously, ample toilets, parking and great food, was the very rare gift of each speaker contributing in a meaningful way.
At no time was I ever bored with any speaker, including the master-of-ceremonies. The communications prior to and during the conference were top notch.
How wonderful and inspiring it was to hear first-hand how Eric Tocknell (the founder of Wimpy) started up with his dream in spite of having no capital, and the inventive way in which he acquired it; to learn from the incredible Edith Venter on how to prevent and overcome disastrous mistakes; to be inspired by Linda NtuliΓÇÖs rise from Soweto to his destiny; to be completely awed by Daddy KhuseloΓÇÖs intelligence and grand attitude.
Not to forget the benefit of listening to more top-calibre speakers such as Judi Sandrock (Richard BransonΓÇÖs SA representative) and Paul JonesΓÇÖs entertaining look at creativity and innovation ΓÇô essential qualities for an entrepreneur.
Technical representation was delivered exceptionally by Carel van Aardt from Unisa, Kris Dobie of Ethics SA, Martin Mahmohan of ChemCity (Business Analyst) and an informative Emfuleni manager.
The overall positivity and encouragement received from the speakers for small business owners, especially in the light of a dampened economic environment, was truly heartening.
I, and IΓÇÖm sure all of the delegates, left the conference with a more positive attitude towards the SMME environment in the Vaal, and indeed all of SA. We now know that we made the right decision to start our own businesses.
The Emerald Foundation and Lusa Community Chest clearly showed how much they value SMMEs by organising such an event and for the incredible, free, business training the Foundation provides. And to encourage us even further by awarding prizes and recognition to those business owners who, after being trained by them, succeed in transforming their businesses.
Huge ΓÇ£kudosΓÇ¥ to the sponsors, of which there are too many to mention here. If you missed out on this incredible opportunity this year, be sure to diarise next yearΓÇÖs event on the 15th & 16th of August 2012.
* In conclusion, I and many other delegates were thrilled that almost all of the speakers were not too shy to praise God for their strength and successes. God Bless South Africa.
Source:  vaalweekblad.com

Posted in UncategorizedComments Off